
Namibië in Amerika se goeie boekies
Loading player...
Namibië se minerale rykdom, veral skaars aardmetale en olie, beteken die land is Amerika se oogappel in die streek. Uit al die lande in Afrika benede die Sahara, is Namibië die enigste een wat ‘n Amerikaanse ambassadeur huisves. Ambassadeur John Giordana het aan BBC Africa verduidelik wat Namibië so spesiaal maak:

