Cosatu braak gal oor water in Gauteng

Loading player...
Cosatu in Gauteng het ernstige kommer uitgespreek oor die voortdurende wateronderbrekings in verskillende munisipaliteite regoor die provinsie, waar sommige inwoners byna drie weke sonder lopende water is. Cosatu-voorsitter Amos Monyela sê die voortdurende versuim om water te voorsien, beïnvloed die daaglikse lewe in die gemeenskap ernstig. Dit hou ook ernstige gesondheidsrisiko's in:
7 Feb 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Nujoma, Geingob was reuse, sê NNN in huldeblyk

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het ontslape stigterspresident Sam Nujoma en wyle stigterspremier Hage Geingob vandag tydens ‘n herinneringseremonie by Helde-akker buite Windhoek as “reuse” in ontwikkeling van ‘n onafhanklike Namibië beskryf. Nujoma, wat drie termyne as president gedien het, is verlede Februarie oorlede. Geingob, wat in 2015 as die land se…
7 Feb 5AM 1 min

Brande woed steeds in Kaapse Wynland

In die buurland is die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit se Brandweerdiens, saam met sy vennoot CapeNature, steeds besig om 'n veldbrand by Du Toitskloofpas te bestry. Die woordvoerder Anesca Roodt sê die brand het Vrydagmiddag aan die Worcester-kant van die pas uitgebreek en oor 'n uitgebreide gebied in moeilike terrein gewoed. Sy sê teen Vrydagaand het die brand oorgewaai na die Paarl-kant van die pas: 
7 Feb 5AM 1 min

Brande woed steeds in Kaapse Wynland

Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se brandweerdiens is saam met sy vennoot, CapeNature, steeds besig om 'n veldbrand by Du Toitskloofpas te bestry. Die woordvoerder Anesca Roodt sê die brand het Vrydagmiddag aan die Worcester-kant van die pas uitgebreek en oor 'n uitgebreide gebied in moeilike terrein gewoed. Sy sê teen Vrydagaand…
7 Feb 5AM 1 min

Namibië in Amerika se goeie boekies

Namibië se minerale rykdom, veral skaars aardmetale en olie, beteken die land is Amerika se oogappel in die streek. Uit al die lande in Afrika benede die Sahara, is Namibië die enigste een wat ‘n Amerikaanse ambassadeur huisves. Ambassadeur John Giordana het aan BBC Africa verduidelik wat Namibië so spesiaal…
7 Feb 2AM 1 min

SA wag vir 700 000 bek-en-klou-entstofdosisse uit Botswana

Die premier van KwaZulu-Natal, Thamsanqa Ntuli, sê die regering en die departement van landbou is daartoe verbind om bek-en-klouseer-gevalle regoor die land onder beheer te bring. Ntuli het Vrydag ’n mediakonferensie gehou oor maatreëls wat deur die provinsiale regering ingestel is om die verspreiding van bek-en-klouseer in die provinsie te…
7 Feb 1AM 1 min