
Brande woed steeds in Kaapse Wynland
Loading player...
In die buurland is die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit se Brandweerdiens, saam met sy vennoot CapeNature, steeds besig om 'n veldbrand by Du Toitskloofpas te bestry. Die woordvoerder Anesca Roodt sê die brand het Vrydagmiddag aan die Worcester-kant van die pas uitgebreek en oor 'n uitgebreide gebied in moeilike terrein gewoed. Sy sê teen Vrydagaand het die brand oorgewaai na die Paarl-kant van die pas:

