MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) - Bybelse Leierskap 149 - Romeine 2–5: Die Regverdige Oordeel van God en Vrede Deur Geloof

Loading player...
In hierdie episode van Markplek Ambassadeurs op Radio Kaapse Kansel, neem Harm Engelbrecht ons verder in ons Bybelse leierskap-reeks met ’n diepgaande studie van Romeine 2–5.

Ons kyk na die regverdige oordeel van God, Paulus se waarskuwing teen selfgeregtigheid, en hoe hy die Ou Testament verbind met die Evangelie van Jesus Christus. Paulus wys duidelik dat beide Jode en nie-Jode onder die sonde is – en dat die wet nie redding kan bring nie.
7 Feb Afrikaans South Africa Business · Christianity

Other recent episodes

MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) - Leierskap en Liefde – 11 April

Ontdek kragtige leierskapslesse uit 1 Korintiërs met ’n fokus op geestelike gawes, liefde as fondament en die belang van orde en beplanning. Hierdie insiggewende boodskap beklemtoon hoe ware leierskap deur diensbaarheid, duidelike kommunikasie en Christus-gesentreerde optrede gekenmerk word. Leer hoe om jou gawes te identifiseer, mense op te bou en…
11 Apr 21 min