Die Reserwebank wil die prima-uitleenkoers se nek omdraai

Loading player...
Bafundi Maranoti, senior bestuurder van markbedrywighede en -analise by die Reserwebank, bespreek die Reserwebank se planne om die prima-uitleenkoers te verlaag.
17 Feb 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min