“Direkteure se plig is teenoor die maatskappy – nie aandeelhouers nie”

Loading player...
Adv. Annamarie van der Merwe, uitvoerende voorsitter by FluidRock Governance, verduidelik hoekom sy glo Suid-Afrika dit nie kan bekostig om weer net op aandeelhouers se wins te fokus nie.
18 Feb 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS
26 Aug 11AM 9 min