
Goeie begroting kan Suid-Afrika se gradering verbeter
Loading player...
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor Donald Trump se tariewe wat as onwettig verklaar is, Spar se groot planne, en die vooruitsigte vir Suid-Afrika se kredietgradering.

