Moet SA Ethiopië se voorbeeld volg en die invoer van binnebrandenjins verbied?

Loading player...
Joubert Roux, medestigter van Zero Carbon Charge, gesels oor die Ethiopiese regering se verbod op die invoer van binnebrandenjins en of Suid-Afrika hierdie voorbeeld kan volg.
23 Feb 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sterker SA Ingelyf wys sy spiere

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, deel haar verwagtinge vir môre se begrotingsrede en bespreek onder meer Super Group se tussentydse resultate sowel as maatskappye wat nuwe 52-week hoogtepunte bereik het.
24 Feb 10AM 12 min