
Jaco Beukes van DWR Distribution
Loading player...
Wynand gesels met Jaco Beukes oor kerke se klank gehalte tydens dienste asook die gehalte van klank tydens live streaming and die hulp wat hulle as maakskappy aan kerke en organisasies kan bied om hulle klank oral goed te laat klink .





