Reis deur Efesiërs - Deel 7 (15 Maart 2026)
Loading player...
PREDIKER: Nadia Muller
TEKS: Efesiërs 1:18–19
TEMA: Hoop
Paulus bid dat gelowiges God werklik sal leer ken – want wanneer ons Hom ken, begin ons ook die hoop van ons roeping raaksien.
Maar hierdie hoop is nie wensdenkery nie. Dit is nie net ’n vae droom oor eendag nie. Dit is ’n seker hoop – iets wat reeds begin het.
En as God se nuwe skepping reeds begin het… hoe behoort ons dan vandag te leef?