Rom 1:20 - God openbaar in die plan van die Liewenheersbesie

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons natuurwetenskaplike, Izak de Villiers Louw die plaagbeheerplan van die Liewenheersbesie en hoe dit die Here weerspieël.
17 Mar 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Karel Verhoef nooi jou om deel te wees van die Geloofsgenerasie

Vir generasies heen is Radiokansel ’n stem van hoop, geloof en waarheid vir families regoor Suid-Afrika. Hierdie jaar, onder die tema “Join Our Faith Generation,” nooi ons weer luisteraars om saam met ons sterker families te bou en die volgende geslag met die Evangelie te bereik. Saam met ons in…
20 May 1AM 17 min

Rev Karel Verhoef inviting you to be part of the Faith generation

For generations, Radio Pulpit has been a voice of hope, faith, and truth to families across South Africa. This year, under the theme “Join Our Faith Generation,” we once again invite listeners to join us in building stronger families and reaching the next generation with the Gospel. Joining us in…
19 May 1AM 9 min

Dr Chuck Day - Overcoming sin and self

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: Overcoming sin and self from Hebr 12:2,4
18 May 1AM 4 min