Anderste helde: Jan Smuts
--:--
Hermann Giliomee in gesprek met Christof Heyns
Jan Smuts se grootsheid word nie genoeg erken nie. In Christ College, Cambridge, hang sy portret aan die muur saam met dié van ander superhelde soos Milton en Darwin. Een van die maniere waarop Smuts konflik in Suid-Afrika wou besleg is deur menseregte. Nuwe na- vorsing van Christof Heyns van die Universiteit van Pretoria dui daarop dat Smuts dalk die eerste persoon was wat die term menseregte gebruik en ontwikkel het.