Exxaro sê onsekerheid kan steenkooluitvoere ondersteun

Loading player...
Riaan Koppeschaar, finansiële hoof van Exxaro, gesels oor die groep winssyfers en hul vooruitsigte vir die nabye toekoms.
19 Mar 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min