Ecoskoops - 31 Maart 2026

Loading player...
Op vandag se Ecoskoops ondersoek ons ​​hoe gesonder landskappe tot gesonder lewens lei. Aanbieder Isabel Potgieter deel omgewingsnuus oor Minister Pemmy Majodina se Green/Blue/No Drop -verslae en die IEA se oproep om olie-ontwrigtings as gevolg van die VSA-Israel-Iran-oorlog by die Straat van Hormoes aan te pak. Sy voer 'n onderhoud met Amiene van der Merwe, medestigter en besturende direkteur van The Green Cab, oor SA se eerste aggressief groen vervoer, eko-bestuurstegnologie, emissiereduksies en stedelike impak.
31 Mar Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Ecoskoops - 14 Julie 2026

Vandag op die program gesels ons met Jonathan Lule van bPOWERd. bPOWERd bedryf 'n daaglikse huurdiens vir draagbare litium-ioon batterye via geselekteerde bp winkels en vulstasies in Suid-Afrika.
14 Jul 4 min

Ecoskoops - 9 Julie 2026

Vandag op die program gesels ons met Michelle du Plessis van die Veldgidsevereniging van Suider-Afrika. FGASA is die professionele liggaam wat standaarde vir gidse en spoorsnyers stel en ondersteun. Sy vertel ons meer oor die Safarigids van die Jaar-kompetisie wat die beste professionele safarigidse in Suider-Afrika erken en ten toon…
9 Jul 5 min

Ecoskoops - 7 Julie 2026

Vandag op die program gesels ons met Sarah Barratt van Thornybush Game Lodge, wat as die Safari Gids van die Jaar 2026 gekroon is. Die kompetisie bring van die land se topgidse bymekaar vir vyf dae van intensiewe toetse en velduitdagings. Sarah is slegs die tweede vrou wat hierdie kompetisie…
7 Jul 4 min

Ecoskoops - 2 Julie 2026

Vandag op die program gesels ons verder met CapeNature se fauna-ekoloog, dr. Martine Jordaan. 'n Nuut beskrewe spesie van Paradiplozoon is ter ere van haar vernoem, vir haar diepgaande kennis van die Kaapse Vou-ekostreek, haar voortgesette toewyding aan die bestudering van die visse daarin, en haar werk aan hul parasitofauna.
2 Jul 6 min

Ecoskoops - 30 Junie 2026

Vandag op die program gesels ons met CapeNature se fauna-ekoloog, dr. Martine Jordaan. 'n Nuut beskrewe spesie van Paradiplozoon is ter ere van haar vernoem, vir haar diepgaande kennis van die Kaapse Vou-ekostreek, haar voortgesette toewyding aan die bestudering van die visse daarin, en haar werk aan hul parasitofauna
30 Jun 6 min