#OntbytMetDoepieEnNina - Is jy Okay? (Negatiwiteit)

Loading player...
Het jy al ooit gewonder hoe negatiewe gedagtes en gesprekke jou beinvloed? Arette kom verduidelik vir ons wat om te maak in deel 1 van hierdie gesprek.
7 Apr Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min