
Wiele2Wiele gesels oor Kia en JMC se bakkies
Loading player...
Die hele motorindustrie is aan die gons oor die bekendstelling van die nuwe Kia Tasman-bakkie en Wiele2Wiele vertel jou meer oor hoe hierdie bakkie beslis sy man kan staan. JMC het sy Vigus-bakkie vir die media gewwys vóór die amptelike bekendstelling. Dit is dan tyd vir motorsportaksie met die eerste ronde van die Suid-Afrikaanse Tydrenkampioenskap, en hulle gesels met Mark Jones van The Citizen in sy Toyota Gazoo Racing SA GR Yaris.

