
Die regering stel streng bemagtigingsvereistes vir dié wat na staatstenders kyk
Loading player...
Prof. Geo Quinot van die Stellenbosch University en kenner van openbare verkrygingsreg, verduidelik wat die veranderinge aan die Aankopewet behels.

