
Boere kyk na groengoud om hulle teen klimaatsverandering te (help) verskans
Loading player...
David Muller, uitvoerende hoof van Karoo Pistachios, gesels oor die planne om Suid-Afrika se pistasieneutbedryf uit te brei.

