#GROOTBiddag2026 - Zander en Tanya kuier saam met Prof Chris de Wet en Marlene Steyn
Loading player...
Zander en Tanya kuier saam met Prof Chris de Wet en Marlene Steyn, en hulle gesels oor Heiligmaking. Is Hy net jou Verlosser? Of is Hy jou Here?
Jesus het die gebrokene die geleentheid gegee om Heilig te wees, maar, Heiligmaking begin met leeg-making...
As jy alleen en verlate voel, is jy eintlik op ‘n plek waar jy soveel deurbrake kan beleef. Dit is waar God die naaste aan jou is. Daar waar jy eintlik die verste voel. Dis die presiese plek waar Hy jou vorm.
Wanneer jy bang is vir die woord, ‘Heilig’, gebruik die woord, ‘behoort’.