Kaapstad kondig streng verkeermaatreëls aan vir marathon

Loading player...
Die Stad Kaapstad het parkeerbeperkings en padsluitings aangekondig voor volgende maand se Kaapstad-marathon. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê 'n motorvrye roete is belangrik as deel van die wedloop se poging om deel te word van die Wêreldmarathon-hooftoernooie. Hy sê sleutelgebiede, insluitend die middestad, Atlantiese kusgebied en omliggende voorstede, sal geraak word:
30 Apr 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

VSA, Namibië 'moet vennootskap oor kritieke minerale bepaal'

Die groeiende Amerikaanse belangstelling in Namibië se kritieke minerale en energiesektor laat vrae ontstaan oor die aard van die verhouding tussen die twee lande. Die Amerikaanse ambassadeur John Giordano is reeds gekritiseer oor wat sommige beskou as aggressiewe druk vir Amerikaanse toegang tot hierdie hulpbronne. In 'n onderhoud met Kosmos…
15 Aug 3AM 1 min

Nahas Angula prys Mbumba in verjaarsdagwense

Oud-president Nangolo Mbumba verjaar vandag, en die voormalige eerste minister en stigtersminister van onderwys, Nahas Angula, het hom gelukgewens en hom geprys dat hy die leisels soomloos oorgeneem het ná die afsterwe van president Hage Geingob. Mbumba het as die tweede vise-president onder Geingob gedien van 2018 tot sy aanvaarding…
15 Aug 2AM 1 min

Madlanga-kommissie moet permanente waghond word: GOOD

Die GOOD-party sê die Madlanga-kommissie moet 'n permanente nasionale polisie-integriteitstribunaal word om korrupsie en beweerde verbintenisse tussen wetstoepassing en georganiseerde misdaad te ondersoek. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê die kommissie het die waarde van oop ondersoeke bewys. Hy glo soortgelyke ondersoeke is nodig in Kaapstad, waar gemeenskappe lank…
15 Aug 2AM 1 min

Copps 94.1-span op hul pos, Windhoek rus

Dit was stil en rustig in die hoofstad op die Vrydagaand, en die Copps 94.1-span en die Stadspolisie het net een geval gehad waar hulp verleen is. Francois Lottering was soos altyd op die toneel en doen verslag.
15 Aug 12AM 1 min