Die komende plaaslike verkiesing

Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Jan Bosman, Dr. Braam Hanekom en Gert van der Westhuizen, gesels oor die komende verkiesing teen die agtergrond van kieserswantroue
6 May Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Die Christen, die Bybel en “politiek”

Kan ’n mens ’n Christen in die volle sin van die woord wees en totaal onbetrokke bly by die sake van die dag? En wat, indien enigiets, het die Bybel ons te sê oor die Christen se verhouding tot politiek en openbare verantwoordelikheid? Jannie Pelser en gaste, Prof. Fanie Snyman,…
19 Aug 52 min

Betereinders bou ’n lewende monument van hoop & die nuwe Gaza-vredespoging

Jannie Pelser en gaste, Ds. Schalk van Heerden en Ds. Johan Erasmus gesels oor die problematiek en uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar. Suid-Afrikaners uit alle lae van die samelewing word bykans daagliks daarmee gekonfronteer. Boonop verval ’n mens sommer gou-gou in ’n gees van moedeloosheid en vrees oor…
12 Aug 54 min

VSA en SA Verhoudinge

Jannie Pelser gesels met Roland Henwood en Dr. Guillaume Smit oor VSA en SA verhoudinge
5 Aug 52 min

Afrikaners in die branding

Jannie Pelser en gaste, Barend La Grange, Ds Schalk van Heerden en Frederik van Dyk gesels oor die tema: Afrikaners in Suid-Afrika: Praat ons by mekaar verby, of is daar nog gemeenskaplike grond?
22 Jul 53 min