SA vra SAOG samewerking oor brandstof, kunsmis

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse regering het streeksamewerking binne die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap gelas om bestendigheid in die voorsiening van brandstof en kunsmis te verseker. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die regering gryp in om brandstofpryse te verlig te midde van wêreldwye spanning weens die voortgesette konflik in die Midde-Ooste. Sy sê die kabinet het die brandstoftoelaag van 17,2-miljard Suid-Afrikaanse rand goedgekeur van April tot Junie, wat finansminister Enoch Godongwana aangekondig het:
7 May 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

SA se grense word versterk, migrasie word beheer

Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die regering ignoreer nie immigrasie-kwessies nie, maar is stewig in beheer van die uitdagings. Die tussen-ministeriële komitee op Migrasie, wat president Cyril Ramaphosa gestig het, gee besonderhede oor maatreëls om migrasie-uitdagings te pak te midde van voortgesette betogings teen onwettige…
15 Jun 6AM 1 min

Jauch publiseer boek oor vakbonde, politiek en Namibiese werkers

Die bekende arbeidsdeskundige Herbert Jauch het sy nuutste boek, “Workers, Trade Unions and Politics in Namibia”, bekendgestel. Dit ondersoek hoe werkers georganiseer en uitbuiting teengestaan het ondanks die verbod en onderdrukking van vakbonde voor die 1980's, en ondersoek die rol wat vakbonde in die stryd om onafhanklikheid gespeel het. In…
15 Jun 6AM 1 min

As Iran-VSA verstandhouding hou, kan herstel tot nege maande neem

Reaksie word ontvang oor oliepryse wat vanoggend tot die laagste vlak sedert Maart gedaal het nadat die Amerikaanse president Donald Trump en Iran se adjunkminister van buitelandse sake, Kazem Gharibabadi, gesê het dat hulle 'n aanvanklike ooreenkoms bereik het om die oorlog te beëindig en verkeer deur die Straat van…
15 Jun 6AM 1 min