Wiele2Wiele vat langpad met Merc se Vito Tourer
Loading player...
Hierdie week vir Wiele2Wiele vertel hulle jou van Ford se Ranger wat opgeknap is met ’n nuwe 2,3 liter EcoBoost-enjin. Die Kritzingers vat dan die langpad Gqeberha toe met ’n agtsitplek Mercedes-Benz Vito Tourer-bussie, waar hulle 18-jarige seun, Zian Kritzinger, aan die Ironman South Afrika driekamp-kompetisie deelgeneem en dit suksesvol voltooi het.
Hulle gesels ook met Jonathan Mogotsi, fabrieksrenjaer vir Volkswagen Suid-Afrika, wat hierdie komende naweek gaan deelneem aan die 24hNurburgring-uithouwedren. Die manne in die ateljee raak dan nostalgies oor motorfiets-intrumentpanele.