Lewensafrigter Savnola Goldridge gesels met ons oor die pad na heelheid veral in ons verhoudings deur die lens van Enneagram. Sielkundige dr. Johan Ferreira gee raad oor hoe jy weer die pad van liefde kan aanpak na die afsterwe van jou lewensmaat. En onderwyser Henry du Plessis deel sy getuienis…
Musikant en visuele kunstenaar Anel Stricker-Bessinger kuier in die ateljee om meer te vertel oor ‘n baie spesiale musiekkonsert Kersfees in Augustus wat deur Radiokansel op die 28e Augustus om 19:00 by Unite City in Derdepoort, Pretoria aangebied word. Daarna gesels Prof Wentzel Coetzer met ons oor hulp aan die…
Motiveringspreker en skrywer Yolande Britnell-Steyn gesels oor haar bediening. Lizette Murray herriner ons waarom dit so belangrik is om saam aan tafel te eet. Kosboekskrywer, Isabella Niehaus vertel meer oor haar jongste kookboek getiteld Bella’s Kitchen.
Susan Coetzer vertel hoe ons as gelowige vroue van ‘n swaarmoedige Sannie tot ‘n super C-vrou kan beweeg. Daarna gesels Rachelle Fourie oor haar nuwe boek My hart klop so ‘n Pad van roeping, geloof en identiteit.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.