#OntbytMetDoepieEnNina - ONS (Nuwe enkelsnit)

Loading player...
ONS terug met hul volgende kleurhoofstuk – geel – in die vorm van hul splinternuwe enkelsnit, "Vêr Van Die Huis Af". Hierdie tong-in-die-kies kuierliedjie vang daardie gevoel perfek vas wanneer die kuier net té lekker is en die laaste plek waar jy wil wees, jou eie huis is. Dis 'n ligsinnige, energieke lied oor avontuur, vriende, spontane oomblikke en die begeerte om oral te wees... behalwe op pad terug huis toe.
15 Jun Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min