30 Junie 'n 'normale werksdag' in SA, sê migrasiekomitee

Loading player...
Die interministeriële komitee oor migrasie sê 30 Junie sal 'n normale werksdag wees, ondanks die beplande betogings oor migrasiekwessies. Die voorsitter van die komitee, Mmamoloko Kubayi, het aan die media gesê daar sal geen ontwrigting van ekonomiese of sosiale aktiwiteite wees nie en het die publiek aangespoor om met normale werksaamhede voort te gaan. Kubayi het gewaarsku teen waninligting, aanhitsing en vergelding, aangesien alle wetstoepassingsagentskappe op hul hoede is om openbare orde te handhaaf en enige voorvalle te voorkom:
27 Jun 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Copps 94.1: Drank- en dwelmduiwel listig in Windhoek

Die Copps 94.1-span moes Vrydagaand in Windhoek behoorlik bontstaan met die drank- en dwelmduiwel wat amok gesaai het. Francois Lottering van Kosmos 94.1 was soos altyd op sy pos en doen verslag van die toneel:
17 Oct 12AM 1 min

Carrim 'wou sonder retoerkaartjie na Dubai vlieg'

Die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, het in die landdroshof in Pretoria verskyn op 'n aanklag dat hy versuim het om ingevolge 'n dagvaarding voor die Madlanga-kommissie te verskyn. Hy is Donderdagaand op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng in hegtenis geneem voordat hy op 'n vlug na Dubai…
16 Oct 11AM 1 min

Stygende vleispryse kan publiek na alternatiewe dwing: kundige

Vleispryse het met 15 persent in 'n enkele maand gestyg soos insetkoste die hoogte inskiet vir verwerkers wat worstel met die bek-en-klouseer uitbreking. Landbou-ontleder Wallie Roux sê dat verbruikers tans aan die kortste ent trek, aangesien bederfbare voorraad in pakhuise lê, wat kopers dwing om moontlik na alternatiewe proteïenbronne oor…
16 Oct 11AM 1 min