
GNU het nie kommer oor weeklikse March and March-betogings nie
Loading player...
Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die regering is nie bekommerd oor die dreigement van weeklikse betogings teen ongedokumenteerde immigrasie in die land nie. March and March se stigter, Jacinta Ngobese-Zuma, sê daar gaan vir die volgende ses maande elke week betogings wees om die regering te dwing om aan hul eise te voldoen. Ntshavheni sê die polisie het betogings in Junie bestuur en sal voortgaan om dit te doen:

