
Brandstofprys daal Vrydag in Namibië
Loading player...
Die ministerie van energie het 'n verlaging in brandstofpryse vir vandeesmaand aangekondig. Die petrolprys is met een Namibiese dollar per liter verlaag en beide dieselgrade met vier dollar per liter. Die prys tree om middernag op 3 Julie in werking. Lynminister Modestus Amutse het die besluit toegeskryf aan positiewe ontwikkelings in die wêreldwye oliemark:

