#OntbytMetDoepieEnNina - Demi Lee Moore

Loading player...
Demi gesels met ons oor “Daai Gevoel” wat ’n energieke, opbouende liefdesliedjie is wat deur die geliefde en ontslape liedjieskrywer Johan Oberholzer geskryf is. Dié liedjie dra besondere betekenis vir Demi Lee, wat jare lank met Johan bevriend was. Hy was ook die skrywer van haar deurbraakwenliedjie, “Mis Eet Slaap Herhaal”, waarmee sy die eerste seisoen van Die Kontrak gewen het.
7 Jul Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min