VK se reaksie op Gaza-oorlog nie goed genoeg: Burnham

Loading player...
Andy Burnham, wat na verwagting die volgende Britse eerste minister gaan word, het verskoning gevra vir die Arbeidersparty se aanvanklike standpunt oor Israelse aanvalle in Gaza. Uittredende eerste minister Keir Starmer het kort na Hamas se aanvalle op Israel in Oktober 2023 gesê Israel het die reg om krag en water van Gaza te weerhou, wat talle Arbeiders ontstel het. Burnham beskuldig Israel dat hy die skietstilstandsooreenkoms verbreek het:
10 Jul 8AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Môre gaan effe warmer wees, maar moenie truie wegpak

Terwyl dit vandag koud in die binneland was, kan Namibiërs verwag dat dit van môreoggend af effens sal opwarm. Meteoroloog Albertina Anderson van die Weerdiens waarsku teen die gevaar van veldbrande en sê dit is nog nie tyd om die truie en baadjies te diep weg te pak nie. Sy…
12 Aug 10AM 1 min

Korrupsie by regeringswoonstelle 'moet vervolg word'

Reaksie word ontvang oor die wanbestuur van regeringswoonstelle, met balkonne wat na bewering in hutte omskep is en sommige eenhede wat vir privaat besighede gebruik of verhuur word. Werkeminister Veikko Nekundi vra vir strenger toesig, terwyl die politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah aan Kosmos 94.1 Nuus sê dat korrupsieklagte gelê…
12 Aug 10AM 1 min

Tot 80% van Zambezi-werkgewers betaal nie minimumloon

Die minimumloon en arbeidskwessies is terug in die nuus, terwyl die parlementêre komitee oor arbeidsake die werksomstandighede in die groothandel- en kleinhandelsektor in die Zambezi-streek beoordeel. Die komitee het kommer uitgespreek oor die swak nakoming van arbeidswette. Die streek se enigste arbeidsinspekteur, Richard Mushaukwa, sê sowat 80 persent van werkgewers,…
12 Aug 10AM 1 min

Aussies maak gereed vir Bangladesj-reeks

Krieket: Die snelbouler Scott Boland en die paaltjiewagter Josh Inglis is uit Australië se groep gelaat vir die reeks van twee toetse teen Bangladesj, wat môre in Darwin begin. Die veteraan-draaibouler Nathan Lyon is terug na 'n langtermynbesering en die ervare Mitchell Starc en Josh Hazlewood is ook ingesluit vir…
12 Aug 9AM 1 min

TLU SA loods veldtog teen vuurwapenwet-wysigings

Die landbou-organisasie TLU SA het 'n nasionale veldtog geloods teen voorgestelde wysigings aan die Wet op Vuurwapenbeheer. Woordvoerder Caria van der Merwe sê die veranderings kan verreikende gevolge hê vir boere, landelike gemeenskappe en wettige vuurwapeneienaars. Die veldtog het ten doel om te verseker die landbougemeenskap se bekommernisse word gehoor…
12 Aug 9AM 1 min