Parlement, die Madlanga-kommissie en die verhouding tussen VSA en Iran

Loading player...
Vanoggend gesels Jannie Pelser met drie uitsonderlike gaste oor sleutelkwessies wat plaaslik en internasionaal rimpelings veroorsaak:

Parlement en die Madlanga-kommissie: Senior advokaat, Adv. Botes, gee vir ons eerstehandse terugvoer oor die vordering van die Parlementêre Ad Hoc-komitee.

Die fyn kuns van Diplomasie: Die bekende politieke ontleder, prof. André Duvenhage, bespreek die deurslaggewende rol van ambassadeurs.

Geopolitieke Spanning op 'n Mespunt: Die militêre strateeg, prof. Abel Esterhuyse, sluit die program af met 'n ontdeling van die uiters plofbare verhouding tussen die VSA en Iran.
15 Jul Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Die Christen, die Bybel en “politiek”

Kan ’n mens ’n Christen in die volle sin van die woord wees en totaal onbetrokke bly by die sake van die dag? En wat, indien enigiets, het die Bybel ons te sê oor die Christen se verhouding tot politiek en openbare verantwoordelikheid? Jannie Pelser en gaste, Prof. Fanie Snyman,…
19 Aug 52 min

Betereinders bou ’n lewende monument van hoop & die nuwe Gaza-vredespoging

Jannie Pelser en gaste, Ds. Schalk van Heerden en Ds. Johan Erasmus gesels oor die problematiek en uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar. Suid-Afrikaners uit alle lae van die samelewing word bykans daagliks daarmee gekonfronteer. Boonop verval ’n mens sommer gou-gou in ’n gees van moedeloosheid en vrees oor…
12 Aug 54 min

VSA en SA Verhoudinge

Jannie Pelser gesels met Roland Henwood en Dr. Guillaume Smit oor VSA en SA verhoudinge
5 Aug 52 min

Afrikaners in die branding

Jannie Pelser en gaste, Barend La Grange, Ds Schalk van Heerden en Frederik van Dyk gesels oor die tema: Afrikaners in Suid-Afrika: Praat ons by mekaar verby, of is daar nog gemeenskaplike grond?
22 Jul 53 min