
Fabian Nathan - He is SO good
Loading player...
Nadat hy jare lank teen dwelmverslawing gestry het, het hy op die badkamervloer gelê en na asem gesnak. Terwyl hy gestik het en op die punt was om te sterf, het hy 'n eenvoudige Sondagskoolgebed onthou wat gewys het na die Een wat asem gee. In sy oomblik van desperaatheid het hy die Naam bo alle name aangeroep en onverdiende guns ontvang van die God van tweede kanse. Sy nuwe lied se naam "He is so good."





