Woensdag, 5 Augustus 2026

Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Mynbou bult, veral aan die kus, en dit beteken toenemende verkeersdruk op die C28-grondpad deur die Namib. Zebra Kasete, besturende direkteur van Deep Yellow, het tydens die ondertekening van die C28-padveiligheidsveldtog by die Mynbou-ekspo en Konferensie Dinsdag gesê die verwagte verkeersyfers maak ‘n mens bang. Tydens die Bank of Namibië se Olie- en Gaskonferensie het David Kalyango van Uganda se sentrale bank gesê deursigtigheid in Namibië se ontluikende olie- en gasbedryf is van kritieke belang vir die stabiliteit van die land.
Volg KosmosKapitaal op Facebook, Instagram, X en LinkedIn, en kry finansiële en ekonomiese nuus soos dit breek - elke dag van die week!
5 Aug 12AM English Namibia Business · Investing

Other recent episodes

Vrydag, 30 November 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Dis weer daai tyd van die maand - verbruikers sit pieringoog en wag om te hoor hoe die brandstofprys hul beursie gaan skud. KosmosKapitaal kyk na die opsies. En in Rusland het presidente Netumbo Nandi-Ndaitwah en Vladmir Putin ekonomiese samewerking gesels.
30 Oct 12AM 2 min

Rates up, government's options down

Cirrus Capital analyst Deon Gous warns of mounting financial pressure as interest rates climb, farmers struggle and government's financial hands remain tied. The Bank of Namibia's decision on Wednesday to hike its repo rate by 25 basis points to 7% has dealt another blow to an agricultural sector already battered…
29 Oct 12PM 1 min

Donderdag, 29 Oktober 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Rentekoerse wat gaan styg na die sentrale bank Woensdag sy repokoers verhoog het, is nog 'n slag vir die landbousektor. Om van die regering se eie skuldlas nie eens te praat nie! KosmosKapitaal gesels vanoggend met Deon Gous, ontleder by Cirrus Capital, oor die kwessie.
29 Oct 12AM 3 min

Woensdag, 28 Oktober 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Op, af of dieselfde? Alle oë is vandag op die Bank van Namibië om te sien of verbruikers met hoër rentekoerse gaan moet huishou en die verwagting is nie goeie nuus nie. Ook in die nuus: Savanna Beef Processors sê dit is tans in 'n…
28 Oct 12AM 2 min

Dinsdag, 27 Oktober 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Hoe lyk die mediumtermyn-plan om weer lewe in die land se veebedryf te blaas na dit sy bek-en-klouseervrye status verloor het? Die uitvoerende hoof van die Namibiese Landbou-unie, Roelie Venter, het met Rene Olivier van Royale Wealth Management gepraat En: Stamper Oil & Gas verwelkom…
27 Oct 12AM 3 min