Prof. Fazel Ebrihiam Freeks se “A Life Beyond Iron Bars”-vaderskapsprojek

Loading player...
Vaderafwesigheid is een van die grootste sosiale uitdagings waarmee Suid-Afrika vandag te kampe het. Die gevolge daarvan raak nie net gesinne nie, maar ook skole, gemeenskappe en selfs die gevangenisstelsel.
By die Noordwes-Universiteit glo prof. Fazel Ebrihiam Freeks dat ware verandering begin wanneer vaders hul Godgegewe roeping ontdek en uitleef. Sy bekroonde “A Life Beyond Iron Bars”-vaderskapsprojek, wat reeds sedert 2015 by die Potchefstroom Korrektiewe Sentrum aangebied word, help gevangenes om hul rol as vaders te herontdek, gesinne te herstel en nuwe hoop vir die toekoms te skep
5 Aug 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - Soms is dit jou beurt

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Soms is dit bietjie jou beurt” uit 1 Kon 19.
24 Sep 1AM 5 min

Arielle Katombela about some amazing "The Chosen Season 6" opportunities

Joining us today is Arielle Katombela, the South African representative for Come and See, the global non-profit organisation helping to make The Chosen accessible to people around the world. Based in Johannesburg, Arielle works closely with churches and ministry leaders, equipping them with free resources to use The Chosen for…
23 Sep 1AM 21 min

Zander vd Westhuizen oor Akkoord

Janine van Niekerk gesels met Zander van der Westhuizen oor Akkoord en hoe 700 NG dominees nuwe musiek leer en terug kerk toe vat.
22 Sep 2AM 25 min

Stephan en sy ma Aneli Heyneke oor hulle gehoorverlies pad

Janine van Niekerk gesels met Stephan Heyneke en sy ma Aneli Heyneke, oor hulle pad met sy twee kogliêre inplantings wat hulle met die hulp van die Stigting vir Kinders met Gehoorverlies al vroeg-vroeg in sy lewe bekom het.
22 Sep 1AM 13 min