
Nuwe NSX-notering maak verhandeling in silwer
Loading player...
Absa Bank het Vrydag sy NewWave-silwerbeursverhandelde note, of ETN’s, op die Namibiese Effektebeurs, of NSX, noteer. Teen die sluiting van die NSX Vrydag, het dié ETN’s teen 9 Namibiese dollar en 70 sent stuk verhandel. Robert McGregor, aangewese besturende direkteur van Cirrus Securities, het aan KosmosKapitaal verduidelik wat dié notering beteken:

