
Banyana in maak-of-breek Wêreldbeker-uitspeelstryd
Loading player...
Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, sê hulle sal alles moet uithaal in vanaand se wedstryd teen hulle aartsvyand, Nigerië, in Marokko. Die wenner sal deurdring na FIFA se Tussenkonfederasie-uitspeelwedstryde en is steeds in tel vir 'n plek in volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Brasilië. Albei kon nie daarin slaag om die halfeindronde van die Afrikabekertoernooi te haal nie, wat outomatiese kwalifisering sou gewaarborg het. Ellis verwag 'n moeilike wedstryd:

