
El Niño ontwikkel vinnig na 'super'
Loading player...
El Niño ontwikkel steeds, met die Niño 3.4-streek, wat Suider-Afrika insluit, wat vinnig ontwikkel in 'n super El Niño. Onafhanklike weervoorspeller Johan van den Berg sê daar is nou meer as ooit geen twyfel dat uiterste weerstoestande vir die streek op pad is nie. In 'n gesprek met AMT gee Van den Berg 'n oorsig van El Niño-toestande reg oor die wêreld:

