Is daar n moontlike miltsiekte uitbraak in die Suide? Ons hoor hierdie week van Dr Theuns Laubscher en vind meer uit oor die siekte en gevolge as ook wat sy advies daaroor is.
14 Aug
Afrikaans
South Africa
Business News · Daily News
In die laaste episode van Oktober, hoor ons van Eugene Morkel, die Bestuurder van GoAgra in Windhoek. Asook Flip du Plessis, die Streeksbestuurder van Agra Auctions in die noorde.
In nog n spesiale episode van Agra Draadloos hoor ons van Dr Theuns Laubscher rakende die huididge stryd teen Bek-En-Klou Seer in Namibië se suide. In hierdie episode beantwoord hy algemene vrae oor die siekte.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.