
Bulle het geleentheid teen All Blacks: Ackerman
Loading player...
Rugbynuus word oorheers deur vandag se wedstryd tussen die Blou Bulle en die All Blacks op Loftus Versfeld in Pretoria. Dit is die derde wedstryd in die All Blacks se Suid-Afrikaanse “Rugby's Greatest Rivalry”-toer, en dien as 'n opwarming voordat Nieu-Seeland teen die Springbokke speel. Die Bulle se hoofafrigter, Johan Ackermann, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels:

