
Kariba-tragedie: Afrika-leiers moet sorg vir veilige infrastruktuur
Loading player...
Die African Unite Borders Bus Trucks Association doen 'n beroep op Afrika-leiers om in te gryp na die Karibameer-veerboottragedie in Zimbabwe. Vier-en-veertig mense is dood toe 'n oorlaaide veerboot Dinsdag naby Long Island omgeslaan het, met baie mense wat steeds vermis word. Die voorsitter van die vereniging, Mukhwathi Phumudzo, sê dit was 'n ou boot en Afrika-leiers moet belê in die bou van nuwe infrastruktuur:

