
Hof het nou sê oor banke wat op huise beslag lê
Loading player...
Nuwe regulasies versterk beskerming vir Namibiërs wat weens agterstallige huisleningskuld die risiko loop om hul wonings te verloor. Die hervormings verhinder nie banke om op huise beslag te lê nie, maar bring groter geregtelike toesig voordat ’n primêre woning verkoop kan word. Deon Gous, ontleder by Cirrus Capital, het met KosmosKapitaal gepraat:

