Katryn gesels rou en eerlik oor haar 6 swangerskappe, miskraam, nageboorte depressie, maar Jesus se getrouheid en ingrype in haar lewe. Kom wees geinspireerd.
16 Aug
Afrikaans
South Africa
Self-Improvement · Christianity
Is konflik in `n huwelik noodwendig sleg? Wat is die verskil tussen konflik en "baklei"? Wat moet `n paartjie doen wanneer emosies tydens konflik hoog loop en die gesprek wil-wil hand uitruk? Bly ingeskakel vir `n baie goeie gesprek.
Wat `n groot en belangrike onderwerp. Waarom is goeie kommunikasie so belangrik, en wat bedoel ons eintlik met kommunikasie? Hoekom misverstaan twee mense wat mekaar liefhet, mekaar soms so maklik. Dit en soveel meer - kom luister en leer saam.
Reinhardt kom gesels oor sy passie vir musiek, mooi grootword jare met musiek instrumente in die huis. Dan vertel hy hoe die HERE sy nefie se dood gebruik het, om sy roeping te kom bevestig. Hierdie is `n openlike getuienis oor dinge op die altaar sit, en die lewe in…
Joyful, stralende Zaretha kom gesels oor Nuwe Lof, en ook haar lied - Ek sing. Dan gesels ons ook oor die wyshede wat sy by haar kinders leer. Kom luister saam en wees geinspireer.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.