Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Weekly
Afrikaans South AfricaSelf-Improvement · ChristianityAuthored by Liese Prinsloo
Shannon shares her own testimony, and also her calling to work with the next young generation. We also talk about TREE ministry - Transforming the Educational Environment.
Jacques kom deel sy getuienis en sy bediening - Moeggesukkel - wat fokus op God se koninkryk, die wees en die arme. Maak gereed om geinspireer te word.
Jolanda gesels oor haar keuse om tydens `n tiener swangerskap, nie met die beplande aborsie voort te gaan nie. Sy ontmoet die Here letterlik op die hospitaalvloer. Maar dis nie waar haar storie eindig nie. Sy loop `n pad in diepe afhanklikheid van die Here elke dag.
Gert kom getuig oor sy lewe in dwelms, deel van `n roof-bende, en hoe die Here sy lewe radikaal kom omkeer het. Vandag getuig hy oral waar hy kan, hy is betrokke by 2 bybelstudie groepe en preek op uitnodiging in gemeentes.
Bea kom gesels met ons oor haar getuienis, hoe haar pad met Ellel bediening gekruis het, die werk wat hulle doen, en ook die lieflike vroueoggend wat voorle vir die 9de Augustus.
Mandy is `n arbeidsterapeut, wat ook `n LLB graad het. Sy het `n passie vir mense, veral vroue, en fokus ook op emosionele uitbranding en hoe om die gevare te sien.
Kom luister na hierdie intense persoonlike getuienis van Christelle, die effek wat molestasie op haar identiteit en lewe gehad het, en hoe ons Getroue God haar kom genees, bevry en nuwe lewe kom gee het. Prys die Here, ons vier die Lewe.
Johnny getuig oor sy grootword jare, swaarkry, eie planne, en hoe die Here sy lewe omgedop het vir die Koninkryk. Mag hierdie getuienis jou raak en inspireer!
Erich Posthumus kom gesels oor die komende Godly Revolution, die hart daar agter en hoekom (as jy tieners en jong volwassenes in die huis het) hulle dit nie kan mis nie.
Wat `n voorreg om vir Cecilia in die ateljee te ontvang. Sy deel haar getuienis, ons praat oor boeliery onder volwassenes, en ook oor haar fokus en visie vir haar deelname aan die Mev SA kompetisie.
Hierdie pragtige paartjie kom gesels oor hulle pad met al drie kindertjies wat te vroeg gebore is, hoe dit hulle geloof beinvloed en laat groei het, en hulle ondersteuning aan ander wat dieselfde beleef.
Colleen shares her heart and love for Jesus. We talk about Jesus, the author and finisher and focus of our faith.
14 Apr
31 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.