
Erich Schoeman - Konflikhantering in die Huwelik
Loading player...
Is konflik in `n huwelik noodwendig sleg? Wat is die verskil tussen konflik en "baklei"? Wat moet `n paartjie doen wanneer emosies tydens konflik hoog loop en die gesprek wil-wil hand uitruk? Bly ingeskakel vir `n baie goeie gesprek.

