Nsfas-bestuur 'verswak net, laat duisende in steek'

Loading player...
Die vakbondfederasie Cosatu sê die bestuursprobleme by die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema spoel oor na administratiewe prosesse, en raak duisende studente. Die Hooggeregshof in Pretoria het in 'n uitspraak verlede week die ontbinde Nsfas-raad heraangestel en professor Hlengani Mathebula se aanstelling as administrateur as irrasioneel verklaar. Cosatu se woordvoerder, Nonzuzo Dlamini, sê die aanstelling van administrateurs by die skema het ongewenste gevolge gehad en die toestand van bestuur en administrasie verder verswak:
18 Aug 8AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

KykNet se Binnelanders word mondig!

Binnelanders op KykNet het pas sy 21-ste jaar gevier. Human Stark vervaardiger van Binnelanders het met Kosmos 94.1 nuus gepraat.
14 Oct 12AM 1 min

Trump sê die VSA deel steeds inligting met Oekraïne

Die Amerikaanse president Donald Trump sê die VSA deel steeds inligting met Oekraïne te midde van sy voortdurende oorlog met Rusland. Dit volg op berigte dat Amerika die deel van inligting en Europese aankope van Amerikaanse wapens vir Oekraïne kan opskort indien Kiëf nie sy aanvalle diep binne Russiese grondgebied…
14 Oct 12AM 1 min

Aanlyndobbelary in SA styg met 390% tussen 2021 en 2025

Solidariteit se Helpende Hand sê aanlyndobbelary in Suid-Afrika het tussen 2021 en verlede jaar met 390-persent gegroei, wat toenemende finansiële druk op huishoudings plaas. Die organisasie se jongste verslag toon bykans driekwart van die 1,5-duisend-miljard Suid-Afrikaanse rand wat in 2024/2025 in die dobbelbedryf gewed is, het aanlyn plaasgevind, en dobbeloperateurs…
13 Oct 11PM 1 min

Een in aanhouding vir Okahandja meisie-moorde

NamPol het 'n deurbraak aangekondig in die Okahandja-moordsake van Ingrid Maasdorp en Roswinds Fabiano, asook 'n volwasse vrou. Dit kom nadat 'n 18-jarige verdagte, wat oor die naweek gearresteer is vir die beweerde poging tot ontvoering van 'n 10-jarige meisie, 'n bekentenis tydens polisie-ondervraging gemaak het. Daar was ook positiewe…
13 Oct 11PM 1 min