Kanada kondig vergeldingstariewe op VSA-produkte aan

Loading player...
Kanada gaan van 8 September af vergeldingstariewe instel op ʼn wye reeks Amerikaanse produkte ter waarde van sowat 322,47-miljard Namibiese dollar. Die tariewe van 15- tot 50-persent sal meer as 700 Amerikaanse produkte raak, insluitend staal en aluminium, meubels, klere en vis. Dit is in reaksie op tariewe van 50-persent wat president Donald Trump se administrasie op ʼn klein persentasie Kanadese goedere ingestel het, nadat hulle nie ʼn handelsooreenkoms kon bereik nie. Kanada se eerste minister, Mark Carney, sê hulle sal onderhandel as Amerika die regte houding het:
26 Aug 3AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

08:00 Nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
22 Sep 2AM 4 min

07:00 Nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
22 Sep 1AM 4 min

Wêreldrenosterdag vandag gevier

Vandag is Wêreldrenosterdag, wat vanjaar gevier word onder die tema "Keep the Five Alive”. Dit fokus op die beskerming van al vyf oorblywende renosterspesies. Daar is net sowat 27 000 tot 28 000 renosters oor in Afrika en Asië. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Professor Morgan Hauptfleisch, direkteur van…
22 Sep 12AM 1 min

06:00 Nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
22 Sep 12AM 4 min