Dinsdag, 1 September 2026

Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Die meerderheid van Namibiërs het nooit 'n kat se kans gestaan om 'n huislening te bekom nie, deels omdat hulle eenvoudig te min geld verdien. Gas wat onlangs by een van ReconAfrica se putte in Kavango-Wes begin vloei het, het nuwe skop in beleggers se soektog na olie en gas in dié omgewing gesit.
1 Sep 12AM English Namibia Business · Investing

Other recent episodes

Maandag. 31 Augustus 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Hoe nou? Ons betaal twee keer vir diesel? Diesel wat al duurder word? Ja, ons doen. In vanoggend se KosmosKapitaal vertel ons jou hoekom. En ons het meer oor Andrada Mining wat sê hul Uis-tinmyn is die groep se kontantvloei-enjin.
30 Aug 11PM 3 min

Vrydag, 28 Augustus 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Langer Heinrich se oemf is behoorlik terug en Deep Yellow ken reusekontrakte aan plaaslike maatskappye vir hul Tumasprojek toe. Indië en Amerika is honger vir uraan - dalk 'n rede hoekom hulle al meer flikkers vir Namibië gooi?
28 Aug 12AM 3 min

Vrydag, 28 Augustus 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Langer Heinrich se oemf is behoorlik terug en Deep Yellow ken reusekontrakte aan plaaslike maatskappye vir hul Tumasprojek toe. Indië en Amerika is honger vir uraan - dalk 'n rede hoekom hulle al meer flikkers vir Namibië gooi?
28 Aug 12AM 2 min

Donderdag, 27 Augustus 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Namibië praat oliesake in Noorweë en Andrada Mining se jongste litiumresultate naby Uis toon opnuut Namibië kan 'n belangrike speler op die wêreldverhoog vir kritieke minerale word.
27 Aug 1AM 3 min

Dinsdag, 25 Augustus 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Selfoonslenters: Is werknemers van diensverskaffers kop in een mus met dié sogenaamde 'scammers'? Aikôna, sê hulle in vandag se KosmosKapitaal.
25 Aug 12AM 3 min