#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Loading player...
Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉
’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”.
Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Geeweek (Roelien Potgieter en Atterbury Trust)

Louis van der Watt Hoof uitvoerende beampte  van die Atterbury Property groep, en ook een van die stigters en ‘n trustee van Atterbury Trust en Ananja Koen, Uitvoerende Hoof van Atterbury Trust kom vertel ons waar die droom begin het. Ons gesels ook met Roelien Potgieter, stasiebestuurder van GrootFM oor…
26 Oct 20 min