Van tweedehandse markte tot nasionale sukses

Loading player...
Rene Kinghorn, stigter van Baby Boutique Online, vertel hoe haar besigheid van tweedehandse babamarkte tot ’n suksesvolle nasionale onderneming gegroei het.
15 Sep Afrikaans South Africa Investing · Careers

Other recent episodes

Die resep agter Xpresso se sukses

Nicolene Elhadad van Xpresso Café gesesls oor die storie agter die besigheid, asook die uitdagings en hoogtepunte van entrepreneurskap.
28 Jul 19 min