Vrydag, 18 September 2026

Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Plaaslike handelsbanke maak groot geld, verseker, maar hulle pomp ook miljarde in die ekonomie in. KosmosKapitaal kyk vanoggend na Capricorn Group se reusebydrae die afgelope boekjaar. Ons gesels met die uitvoerende hoof van die groep, David Nuyoma, en die finansiële direkteur van die groep, Johan Maass.
En miljoene is sover vanjaar in Namibië se telekomsektor belê, terwyl werk aan duisende verskaf word.
17 Sep 11PM English Namibia Business · Investing

Other recent episodes

POTGOOI: Van Namibië tot Wits: ’n Stem vir geestesgesondheid

Wêreldgeestesgesondheidsdag: Steeds 'n Namibiër in murg en been: Prof. Frikkie Booysen van die Wits PPS Leerstoel in Gesondheidsekonomie doen onder meer navorsing in selfdood en gedagtes van selfdood en het met KosmosKapitaal oor dié lewensbelangrike kwessies gesels.
10 Oct 11AM 14 min

Vrydag, 9 Oktober 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Hoe beïnvloed die moderne werksomgewing jou sielkundige welstand? KosmosKapitaal gesels met gesondheidsekonoom, prof. Frikkie Booysen van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits), 'n boorling van Namibië, in die aanloop tot Wêreldgeestesgesondheidsdag môre. En: Die Federasie vir die Konstruksiebedryf in Namibië sê dis verregaande dat hulle…
9 Oct 12AM 3 min

Donderdag, 8 Oktober 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Voornemende transaksies van miljarde Namibiese dollar het Woensdag opslae gemaak. Plaaslik-genoteerde Capricorn Group beplan 'n reuse-verkryging in Suid-Afrika. Ons gesels met die uitvoerende hoof van die groep, David Nuyoma. En: 'n Nederlandse belegger nuwe lewe in die ou Elizabethbaai-diamantmyn wil blaas.
8 Oct 1AM 3 min

Donderdag, 8 Oktober 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Voornemende transaksies van miljarde Namibiese dollar het Woensdag opslae gemaak. Plaaslik-genoteerde Capricorn Group beplan 'n reuse-verkryging in Suid-Afrika. Ons gesels met die uitvoerende hoof van die groep, David Nuyoma. En: 'n Nederlandse belegger nuwe lewe in die ou Elizabethbaai-diamantmyn wil blaas.
8 Oct 1AM 3 min

Woensdag, 7 Oktober 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Diamante is lankal nie meer die uitblinker in die Namibiese ekonomie nie. Eerste minister Elijah Ngurare sê die regering doen alles in sy vermoë om die sektor te red. En die konstruksiebedryf is in hul noppies oor 'n hofuitspraak wat 'n stokkie voor die samesmelting…
6 Oct 11PM 2 min